Verbeter jou skoolkoerant, een dag op 'n keer


NASIONALE SKOOLKOERANTKOMPETISIE - NATIONAL SCHOOL NEWSPAPER COMPETITION

Stacks Image 1609
Stacks Image 4539
Stacks Image 4543


NASIONALE SKOOLKOERANTKOMPETISIE - NATIONAL SCHOOL NEWSPAPER COMPETITION


BELANGRIKE KENNISGEWING: VIR ALLE NAVRAE KONTAK skool@beeld.com VIR MEER INLIGTING, OF
IMPORTANT NOTICE: FOR ALL INQUIRIES PLEASE CONTACT skool@beeld.com ,OR



SKOOLKOERANTKURSUS EN SKOOLKOERANTKOMPETISIE



Dit word deurlopend op Saterdae by skole aangebied. 'n Wonderlike kursus vir leerlinge om te help met hul skoolkoerant en ideaal vir aspirant joernaliste.
Die volgende word by die kursusse gedek:

- Waaruit bestaan 'n koerant?
- Wat is in en wat is uit?
- Intro's - Hoe skryf jy 'n goeie berig? - Hoe voer jy 'n goeie onderhoud?
- Sport
- Uitleg en koppe
- Fotografie
- Onderhoud vir storie
- Digitale koerante

Skole neem ook jaarliks aan die Nasionale Media24 se OnsKan24-Skoolkoerantkompetisie deel.




KOMMENTAAR VAN KURSUSGANGERS




Kommentaar van leerlinge by die pas afgelope skoolkoerantkursusse:

Paul Venter van L/S Stephanus Roos,’n graad 7 leerling sê hy gaan nou 30/30 vir sy nuusberigte kry - die kursus gaan hom met sy Afrikaans help.

Arne Ellis hoofseun van L/S Krugersdorp-Noord het na die kursus verklaar hy weet nou hoe om ‘n berig te skryf en oorweeg nou ‘n loopbaan in die joernalistiek.

Stacks Image 4545





Stacks Image 4549