Changing the world, one site at a time…

Stacks Image 7


OnsKan24 REGISTRASIE-PROSEDURE VIR SKOLE

Indien u u skool wil registreer, stuur u volledige skoolnaam, kontak onderwyser, e-pos, en kontaknommers per e-pos aan die DuxEdMedia-span. Ons sal u skoolnaam op die OnsKan24 webwerf laat plaas om u registrasie te vergemaklik en bespoedig. Sodoende kan u die wagtydperk vir goedkeuring verkort.

Ons e-pos: skool@beeld.com

Die onderwyser wat u skoolredaksiespan bestuur, bly verantwoordelik om leerders as redaksielede en nuusberigte op die OnsKan24 webtuiste goed te keur. Hou in gedagte dat onderwysers ’n skool kan verlaat as gevolg van bevordering en ander redes. Dit is dus noodsaaklik dat die registrasie details sentraal bewaar word sodat u die skool se nuus ruimte in die toekoms kan voortsit en lewendig kan hou.

Geen leerder kan nuusberigte plaas sonder goedkeuring van die redaksie-onderwyser nie.


STAP 1

Stacks Image 25

STAP 2

Stacks Image 27

STAP 3

Stacks Image 23

STAP 4

Stacks Image 21

STAP 5

Stacks Image 19

STAP 6

Stacks Image 17

STAP 7

Stacks Image 15

STAP 8

Stacks Image 9

STAP 9

Stacks Image 13

STAP 10

Stacks Image 11

STAP 11

Stacks Image 49

STAP 12

Stacks Image 47

STAP 13

Stacks Image 45

STAP 14

Stacks Image 43

STAP 15

Stacks Image 39

STAP 16

Stacks Image 41

STAP 17

Stacks Image 37

STAP 18

Stacks Image 35

STAP 19

Stacks Image 33

STAP 20

Stacks Image 31

STAP 21

Stacks Image 29

STAP 22

Stacks Image 51