Verbeter jou prestasie, een dag op 'n keer

Stacks Image 6317



LENTE PROGRAM 2019 - TUKKIES


KLASSE AANGEBIED IN SLEGS AFRIKAANS

AFLAAIVORMS VIR BEELDSKOOL - BY DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA (LENTE PROGRAM): 23-27 SEPTEMBER 2019 (GRAAD 12 LEERDERS)


AFLAAIVORMS VIR BEELDSKOOL - BY DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA (LENTE PROGRAM): 23-27 SEPTEMBER 2019 (
GRAAD 11 LEERDERS)




GRAAD 12 AFRIKAANSSPREKENDE LEERDERS

BEELDSKOOL ROOSTER/REGISTRASIE - TUKKIES (UNIVERSITEIT VAN PRETORIA) KAMPUS: LENTE PROGRAM 23-27 SEPTEMBER 2019

Om af te laai, kliek asseblief op die onderstaande skakels

Die rooster kan afgelaai word deur graad 12 leerders wat belangstel om Beeldskool by Tukkies (Universiteit Van Pretoria) by te woon - 23-27 SEPTEMBER 2019
Die Inskrywingsvorm kan afgelaai word deur graad 12 leerders wat belangstel om Beeldskool by Tukkies kampus (Universiteit Van Pretoria) by te woon - 23-27 SEPTEMBER 2019


ROOSTER EN INSKRYFVORMS - LENTE PROGRAM 2019 (GRAAD 11 AFRIKAANSSPREKEND)


GRAAD 11 AFRIKAANSSPREKENDE LEERDERS

BEELDSKOOL ROOSTER/REGISTRASIE - TUKKIES (UNIVERSITEIT VAN PRETORIA) KAMPUS: LENTE PROGRAM 23-27 SEPTEMBER 2019

Om af te laai, kliek asseblief op die onderstaande skakels

Die rooster kan afgelaai word deur graad 11 leerders wat belangstel om Beeldskool by Tukkies (Universiteit Van Pretoria) by te woon - 23-27 SEPTEMBER 2019
Die Inskrywingsvorm kan afgelaai word deur graad 11 leerders wat belangstel om Beeldskool by Tukkies kampus (Universiteit Van Pretoria) by te woon - 23-27 SEPTEMBER 2019