Verbeter jou prestasie, een dag op 'n keer

Stacks Image 3758

AANLYN REGISTRASIE - LENTE PROGRAM 2019 - TUKKIES
ONLINE REGISTRATION - SPRING PROGRAMME 2019 - TUKS

SEPTEMBER 2019
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA/UNIVERSITY OF PRETORIA





AANLYN REGISTRASIE VIR BEELDSKOOL - BY DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA (LENTE PROGRAM): 23-27 SEPTEMBER 2019 (GRAAD 11 EN 12 LEERDERS - AFRIKAANSE AANBIEDING)

ONLINE ENTRY FOR BEELDSKOOL - AT THE UNIVERSITY OF PRETORIA (SPRING PROGRAMME): 23-27 SEPTEMBER 2019 (
GRADE 11-12 LEARNERS - PRESENTED IN AFRIKAANS)


AFRIKAANSSPREKENDE LEERDERS



Druk die skakel hieronder indien jy aanlyn wil registreer vir Beeldskool aangebied in Afrikaans by die Universiteit van Pretoria. U betaling kan egter nie aanlyn gedoen word nie. U sal hierna 'n direkte bank betaling moet maak by die bank, of deur middel van 'n elektroniese oordraag. Neem kennis dat hierdie registrasie alleenlik geldig sal wees indien u die bewys van betaling aan Beeldskool faks of e-pos en ons die betaling by die bank geverifieer het. Betaling details verskyn op die aanlyn vorm. Lees die instruksies sorgvuldig. KONTAK ons indien u hulp met die instruksies op die aanlyn vorm nodig het.