Verbeter jou prestasie, een dag op 'n keer

edge



DEELNAME ERKENNING

Beeld in Onderwys vereer jaarliks presteerders in Mediapark.Onderwysers wat Beeldskool aanbied en Leer en Presteer help saamstel.

Skole se redaksielede en personeel van skoolkoerante wat in Media24 se nasionale kompetisie presteer het.

Skole, onderwysers en leerlinge wat nasionaal in die koerantplakboek kategorie presteer het.

Skole, onderwysers en leerlinge wat by Beeld en die ATKV se gemeenskapsprojek presteer het.

Onderwysdistrikskantore-Vakadviseurs wat met onderwysersopleiding help en die gebruik van die koerant in die klas monitor.



BORGE EN VENNOTE

Borge en Vennote kry ook erkenning by die funksie:

ATKV - Borg gemeenskapsprojek
TUKKIES - Borg Beeldskoollokale
UJ - Borg Beeldskoollokale, koerante en 'n beurs