Verbeter jou prestasie, een dag op 'n keer

VASTE KOERANTBESTELLINGS


Kliek op die skakel hieronder om die bestelvorm en inligting te kry

Dui aan of u in 2017 van ons aanbod gebruik wil maak om daagliks u Beeld by die skool/huis afgelewer te kry deur die inligting op die aflaaibare vorm te voltooi en terug te faks/te e-pos.

Die aanbod is slegs vir skole.

Merk asseblief die dae en hoeveelheid koerante wat u benodig in die blokkies soos aangedui op die aflaaibare vorm.