Verbeter jou skoolkoerant, een dag op 'n keer


BEELD LAERSKOOL

GEDRUKTE

KOERANTKOMPETISIE




Stacks Image 4543


BEELD LAERSKOOL GEDRUKTE SKOOLKOERANTKOMPETISIE


BELANGRIKE KENNISGEWING: VIR ALLE NAVRAE KONTAK skool@beeld.com
VIR MEER INLIGTING:



SKOOLKOERANTKURSUS EN SKOOLKOERANTKOMPETISIE



Dit word deurlopend op Saterdae by skole aangebied. 'n Wonderlike kursus vir leerlinge om te help met hul skoolkoerant en ideaal vir aspirant joernaliste.
Die volgende word by die kursusse gedek:

- Waaruit bestaan 'n koerant?
- Wat is in en wat is uit?
- Intro's - Hoe skryf jy 'n goeie berig? - Hoe voer jy 'n goeie onderhoud?
- Sport
- Uitleg en koppe
- Fotografie
- Onderhoud vir storie

Skole neem ook jaarliks aan BEELD-Skoolkoerantkompetisie deel.




KOMMENTAAR VAN KURSUSGANGERS




Kommentaar van leerlinge by die pas afgelope skoolkoerantkursusse:

Paul Venter van L/S Stephanus Roos,’n graad 7 leerling sê hy gaan nou 30/30 vir sy nuusberigte kry - die kursus gaan hom met sy Afrikaans help.

Arne Ellis hoofseun van L/S Krugersdorp-Noord het na die kursus verklaar hy weet nou hoe om ‘n berig te skryf en oorweeg nou ‘n loopbaan in die joernalistiek.





Stacks Image 4545
Stacks Image 1609