Verbeter jou prestasie, een dag op 'n keer

Stacks Image 1306

ROOSTERS - WINTER PROGRAM 2020 - TUKS
SCHEDULES - WINTER PROGRAMME 2020 - TUKS

JUNIE & JULIE/JUNE & JULY 2020
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA/UNIVERSITY OF PRETORIA

AANLYN REGISTRASIE VIR BEELDSKOOL - BY DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA 15-19 JULIE 2020 (GRAAD 11 - AFRIKAANS)

AANLYN REGISTRASIE VIR BEELDSKOOL - BY DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA 20 JUNIE - 04 JULIE 2020 (
GRAAD 12 - AFRIKAANS)

ONLINE REGISTRATION FOR BEELDSKOOL - AT THE UNIVERSITY OF PRETORIA 20 JUNE - 04 JULY 2020 (
GRADE 12 - PRESENTED IN AFRIKAANS ONLY)


BEELDSKOOL ROOSTER WINTER 2020 - TUKKIES (UNIVERSITEIT VAN PRETORIA) KAMPUS
BEELDSKOOL WINTER SCHEDULE AT UNIVERSITY OF PRETORIA 2020

Om af te laai, kliek asseblief op die onderstaande skakels
To download, please click on the links below

Die rooster kan afgelaai word deur GRAAD 11 leerders wat belangstel om Beeldskool by Tukkies (Universiteit Van Pretoria) by te woon. Aangebied in Afrikaans.
Die rooster kan afgelaai word deur GRAAD 12 leerders wat belangstel om Beeldskool by Tukkies (Universiteit Van Pretoria) by te woon. Aangebied in Afrikaans.
We present Beeldskool during 2020 only in Afrikaans. English speaking grade 12 learners are welcome to attend the classes presented in Afrikaans, if they wish to.


INSKRYWINGSVORMS/ENTRY FORMS


BEELDSKOOL REGISTRASIEVORM WINTER 2020 - TUKKIES (UNIVERSITEIT VAN PRETORIA) KAMPUS
BEELDSKOOL REGISTRATION FORM AT UNIVERSITY OF PRETORIA CAMPUS - WINTER 2020

Om af te laai, kliek asseblief op die onderstaande skakels
To download, please click on the links below
Die REGISTRASIEVORM kan afgelaai word deur GRAAD 11 leerders wat belangstel om Beeldskool by Tukkies kampus (Universiteit Van Pretoria) by te woon. Aangebied in Afrikaans.
Die REGISTRASIEVORM kan afgelaai word deur GRAAD 12 leerders wat belangstel om Beeldskool by Tukkies kampus (Universiteit Van Pretoria) by te woon. Aangebied in Afrikaans.
We present Beeldskool during 2020 only in Afrikaans. English speaking grade 12 learners are welcome to attend the classes presented in Afrikaans, if they wish to.