Verbeter jou prestasie, een dag op 'n keer

Stacks Image 1170

AANLYN REGISTRASIE - WINTER PROGRAM 2019 - TUKKIES
ONLINE REGISTRATION - WINTER PROGRAMME 2019 - TUKS


JUNIE&JULIE/JUNE&JULY 2020
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA/UNIVERSITY OF PRETORIA

AANLYN REGISTRASIE VIR BEELDSKOOL - BY DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA 15-19 JUNIE 2020 (GRAAD 11 - AFRIKAANS)

AANLYN REGISTRASIE VIR BEELDSKOOL - BY DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA 20 JUNIE - 04 JULIE 2020 (GRAAD 12 - AFRIKAANS)

ONLINE REGISTRATION FOR BEELDSKOOL - AT THE UNIVERSITY OF PRETORIA 20 JUNIE - 04 JULIE 2020 (GRADE 12 - ENGLISH SPEAKING LEARNERS HAVE TO ATTEND THE CLASSES PRESENTED IN AFRIKAANS IF THEY WISH TO)


AFRIKAANSSPREKENDE LEERDERS


Druk die skakel hieronder indien jy aanlyn wil registreer vir Beeldskool aangebied in Afrikaans by die Universiteit van Pretoria. U betaling kan egter nie aanlyn gedoen word nie. U sal hierna 'n direkte bank betaling moet maak by die bank, of deur middel van 'n elektroniese oordraag. Neem kennis dat hierdie registrasie alleenlik geldig sal wees indien u die bewys van betaling aan Beeldskool faks of e-pos en ons die betaling by die bank geverifieer het. Betaling details verskyn op die aanlyn vorm. Lees die instruksies sorgvuldig. KONTAK ons indien u hulp met die instruksies op die aanlyn vorm nodig het.



ENGLISH SPEAKING LEARNERS


We present Beeldskool during 2020 only in Afrikaans. English speaking learners are welcome to attend the classes presented in Afrikaans, if they wish to.

Click the link above if you wish to enter/register online for Beeldskool presented in Afrikaans at the University of Pretoria. Please take note that this online entry/registration does not provide a shopping cart facility. Once you have completed the online entry/registration, payment should be done by means of a direct bank payment or electronic fund transfer, in which case proof of payment has to be faxed or e-mailed to Beeldskool. Once we have received the proof of payment and verified the payment, then only this entry/registration will be valid. Payment details are explained on the online form. Read the instructions carefully. If you need help with the online form or instructions, please
CONTACT us.